Welkom by CE Swede
Ons help internasionele kliënte om die Sweedse besigheidslandskap te bevaar. Ons konsultante maak tyd om jou maatskappy, tegnologieë en korporatiewe doelstellings ten volle te verstaan. Die oplossings wat ons aanbied, sal altyd ten volle volgens jou unieke behoeftes pasgemaak word.
Swede is ’n hoogsontwikkelde en winsgewende land met eindelose geleenthede – ’n perfekte plek om jou globale aanwesigheid uit te brei en nuwe markte te verken.
Wees ’n vennoot met ons. Ons staan gereeed om jou gids op jou reistog te wees.
- Forbes het onlangs Swede as die wêreld se beste land aangewys vir besigheidsdoeleindes – ’n vrugbare grond vir beleggers
- Swede het ’n nominale per capita BBP (bruto binnelandse produk) van $56,956 en die hoogste lewenstandaard in die wêreld
- Die mees gevorderde digitale ekonomie in Europa en die distrik se mees ontwikkelde, kontantlose gemeenskap
- Die Globale Kompeterende Indeks het Swede as die mees kompeterende ekonomie in die wêreld bestempel
- Swede word beskou as die mees innoverende EU-nasie met die hoogste aantal patente per capita
- Swede is in ’n beter posisie as enige ander land in die wêreld om die VN (Verenigde Nasies) se Onderhoubare Ontwikkelingsdoeleindes tegemoet te kom
Raadgewende
- Besigheidshulp
- Handel en verkope
- Maatskappyvestiging
- Ontwikkelingsplanne
- Finansiële advies
- Menslike kapitaal
- IT-bestuur
- Wetgewing en regulasies
- Bemarkingstrategieë
- Kantooruitkontraktering
- Operasionele doeltreffendheid
- Produktiwiteitsverbetering
- Risikobestuur
Markanalises
- Reklame-evaluering
- Handelsmerkbewustheid/-trefwydte
- Handelsnywerhede
- Omvattende voorspellings
- Verbruikersprodukte
- Demografiese neigings
- Lojaliteitsanalises
- Marksegmentering
- Prysnavorsing
- Produklewensvatbaarheid
- Publieke meningspeilings
- Tevredenheidsopnames
Ondersoekende navorsing
- Besigheidsinligting
- Maatskappyverslae
- Dataontginning
- Dokumentdatabasisse
- E-poslyste
- Regeringsargiewe
- Ondersoekende verslae
- Leidingsgenerasie
- Mediamonitering
- Nuus | Persvrystellings
- Werwing | Roofwerwing
- Statistiese data
- Witpapiere
Vertaling
- 70+ tale
- Veeltalige DTP
- Professionele taalkundiges
- Proeflees en hersiening
- Gehalteversekering
- Sagtewarelokalisering
- Spoedige aflewerings
- Terminologiebestuur
- Transinterpretasie
- Transkripsie
- Video-onderskrifte
- Webwerflokalisering
Virtuele sweedse kantoor
- Maatskappyadres
- Telefoonnommer
- Kliëntediens
- Inbelsentrum
- Oproepdeursending
- Posdeursending
- Regstreekse ontvangsdame
- Regstreekse webpraatjie
- Afspraakskedulering
- Bestellingprosessering
- Administratiewe take
Aangepaste oplossings
Elke kliënt is verskillend – Elke projek is verskillend – Daarom streef ons altyd om aangepaste oplossings aan te bied wat ontwerp is om by jou spesifieke behoeftes en doelwitte aan te pas
Plaaslike Kennis
Ons gehegte verbintenisse met Sweedse regeringsagente, instellings en maatskappye stel ons in staat om jou probleme vinnig en maklik op te los
Stel Ons Kundighed op die proef!
Laat ons jou die ondersteuning gee om suksesvol te wees – Die insigte wat ons oor die jare ingesamel het is die sleutel tot jou sukses in Swede
Metings en Insigte
Al die strategieë en dade wat ons voorstel, het suiwer paaie om die impak te meet wat dit op jou besigheids- en bemarkingsdoelstellings het
Uitstekende Diens
Ons resultate is direk gekoppel aan die gehalte van die dienste wat ons lewer, en uiteindelik tot jou sukses – Ons is hier om jou te help met elke stap wat jy neem
Vinnige en akkurate vertalings van en na 71 tale deur professionele vertalers
Om ’n betroubare en professionele vertalingsagentskap te kies om jou dokumente te vertaal is ’n noodsaaklike besluit. By CE verstaan ons die belangrikheid daarvan om jou boodskap duidelik en presies oor te dra. Met behulp van ’n toegewyde span van gekwalifiseerde vertalers, help ons maatskappye, organisasies, agentskappe en individuë met vertalings van en na 71 tale. Ons vergamaklik globale kommunikasie al sedert die vorige millennium.
Vir enige goeie vertalingsagentskap is die sleutel tot sukses die gehalte van sy vertalers. Ons vertalers is altyd professioneel-gekwalifiseerde taalkenners wat hul teikentaal as moedertaal praat. Ons basseer ons keuse op hul ervaring en kennis in verskeie spesialisrigtings. Ons veeleisende keuringsproses verseker dat die dienste wat ons lewer voldoen aan jou verwagtinge.
Die maatskappy wat uiteindelik CE sou word is in 1999 gestig met die doel voor oë om vinnige, betroubare en toeganklike vertalingsdienste te lewer. Die leuse van ons vertalingsagentskap is om vinnige en hoë-kwaliteit vertalings te lewer. Ons weet hoe belangrik tyd vir besigheid is; ’n vertraging van net ’n paar minute kan tot ernstige gevolge lei. CE onderneem om uitstaande vertalings op tyd en teen ’n redelike prys te lewer.
Met CE as jou vertalingsvennoot hoef jy nie te bekommer oor afleweringstye, kwaliteit of betalings nie. Ons bied beter vertalings aan ’n menige indstrieë, sonder om ons kliënte bloot te stel aan burokrasie, papierwerk, tydmors of buitensporige pryse.
Ons streef deurentyd na die hoogste kwaliteit en bring elke projek in lyn met die behoeftes van die individuele kliënt. Ons passie vir taal en kwaliteit, tesame met uitstaande kliëntediens, maak ons die beste keuse vir al jou vertalingsbesluite.
Wanneer jy met ons werk, kan jy verseker wees daarvan dat jy absolute korrekte vertalings sal ontvang, afgelewer voor jou sperdatum en binne die afgespreekte begroting. Ons waarborg dat jy 100% tevrede sal wees met elke projek wat jy aan ons toevertrou.
Slagspreuke
- Sweedse oplossings
- Jou Sweedse oplossing
- Sweedse besigheidskonsultante
- Jou Sweedse besigheidskonsultant
- Sweedse besigheidsvennoot
- Jou Sweedse besigheidsvennoot
- Sweedse spesialiste
- Jou Sweedse spesialiste
- Sweedse professioneles
- Jou Sweedse professioneles
- Sweedse deskundiges
- Jou Sweedse deskundiges
- Kundige maatskappye kies Swede
- Ontdek Swede met ons
- Wil jy besigheid in Swede doen?
- Laat ons dit in Swede gebeur!
- Domineer die Sweedse mark
- Kom ons praat oor Swede
- Jou toekoms in Swede
- Swede, die perfekte keuse
- Swede, die slim pad
- Swede, jou pad!
- Behaal sukses in Swede
- Die uiteindelike Sweedse oplossing
- Jou Sweedse verbinding
- Wees suksesvol in Swede
- Word suksesvol in Swede
- Vind sukses in Swede