Man opt

Gekwalifiseerde moedertaal-sprekende vertalers

Vir enige goeie vertalingsagentskap is die sleutel tot sukses die gehalte van sy vertalers. Ons vertalers is altyd professioneel-gekwalifiseerde taalkenners wat hul teikentaal as moedertaal praat. Ons basseer ons keuse op hul ervaring en kennis in verskeie spesialisrigtings. Ons veeleisende keuringsproses verseker dat die dienste wat ons lewer voldoen aan jou verwagtinge.

Tjej opt

Sommige van die kliënte saam met wie ons gewerk het die afgelope jare

Microsoft • Atlas Copco • Metro Nordic • Fuji Autotech • Alstom • Geo Group • Nextron • Bioptech • AON Hewitt • Odd Molly • Skanska • Miele • Aerotec • Symantec • Skånemejerier • Loquax • Veritas • Aerfast • Eriksen • Quicksilver • Verbatim • Meca-Trade • Pharma-EU • Jilsén System • Profile Media • Omnia Läkemedel • Talk Finance • Unicon Products • Rica Hotels


 

10%

afslag vir nuwe kliënte


100%

vertroue en vertroulikheid


100%

tevredenheid gewaarborg


100%

vertalingsagentskap



 

Ons doel is om jou vertalingsvennoot van keuse te wees

StjärnorOpt
Die maatskappy wat uiteindelik CE sou word is in 1999 gestig met die doel voor oë om vinnige, betroubare en toeganklike vertalingsdienste te lewer. Die leuse van ons vertalingsagentskap is om vinnige en hoë-kwaliteit vertalings te lewer. Ons weet hoe belangrik tyd vir besigheid is; ‘n vertraging van net ‘n paar minute kan tot ernstige gevolge lei. CE onderneem om uitstaande vertalings op tyd en teen ‘n redelike prys te lewer.

logogrönoptMet CE as jou vertalingsvennoot hoef jy nie te bekommer oor afleweringstye, kwaliteit of betalings nie. Ons bied beter vertalings aan ‘n menige indstrieë, sonder om ons kliënte bloot te stel aan burokrasie, papierwerk, tydmors of buitensporige pryse.

logorödoptOns streef deurentyd na die hoogste kwaliteit en bring elke projek in lyn met die behoeftes van die individuele kliënt. Ons passie vir taal en kwaliteit, tesame met uitstaande kliëntediens, maak ons die beste keuse vir al jou vertalingsbesluite.

logoblåoptWanneer jy met ons werk, kan jy verseker wees daarvan dat jy absolute korrekte vertalings sal ontvang, afgelewer voor jou sperdatum en binne die afgespreekte begroting. Ons waarborg dat jy 100% tevrede sal wees met elke projek wat jy aan ons toevertrou.


 

So eenvoudig as 1-2-3!

1VUL DIE VORM AAN DIE REGTERKANT IN EN STUUR DIT AAN ONS

2JY SAL ‘N GRATIS KWOTASIE ONTVANG MET BEIDE ‘N PRYS EN AFLEWERINGSKOSTE

3ONS SAL DIE OPDRAG UITVOER EN BETYDS AFLEWER

Kontak

CE
Frejgatan 13
114 79  Stockholm
Swede

+46 8 55 11 07 00

info@ce.se

Gratis kwotasie